'S3/E3 of 13'. Anzél kuier by bekroonde skrywer Irma Joubert en besoek die Du Toit familieplaas, Kloovenburg. Sy leer hier meer van tafeldruiwe en hoor hoe dit met Pieter-Steph du Toit in Japan gaan.
'S11/E63'. Reggie en Frankie kan hulself skop oor hulle besluite. Rhafiek en Kaashifa kuier noodgedwonge saam, terwyl Bridgette sukkel om dit wat Zoe vir haar van Nazeem vertel het te verwerk.
'S16/E89'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.
'S1/E13'. Joalette kuier in Lüderitz by Mary and Barry. Die kreef wat sy en Barry by Diazpunt vang, omtower Mary in 'n onvergeetlike seekos potjie.
'S15/E6'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.
'S9/E8'. Huiseienaar Dale voel dit is tyd om af te skaal nadat sy meer as 20 jaar in haar woning bly wat sy self laat bou het.
'S3/E13'. André kuier op die pragtige plek, Isabis. Joachim Cranz wys hoe hy met sy passie vir sterre 'boer'. Eksklusiewe 4x4 roetes kan hier uit jou kajuit ervaar word, maar bespreking is noodsaaklik.
'S14/E20'. Steve voel verantwoordelik vir Bronwyn, maar spandeer al meer tyd saam met 'n sekere dokter. Ciska het haar oog op Uys, en Louis is bekommerd omdat Naomi wil begin oefen.
'S11/E63'. Reggie en Frankie kan hulself skop oor hulle besluite. Rhafiek en Kaashifa kuier noodgedwonge saam, terwyl Bridgette sukkel om dit wat Zoe vir haar van Nazeem vertel het te verwerk.
'Robbie Wessels En Die Oorsese Busketeers. S1/E3'. Ons busketeers kom in pragtige Antwerp, België, aan na 'n lang treinrit en is reg vir hulle volgende missie. Hulle het verblyf, maar sal hulle meer geld maak in België as in Nederland?
'S5/E1'. Danksy Byl en sy span het Vermeer gefaal en die eenheid is herstel na hul vorige glorie. Dit beteken egter nie minder uitdagings nie. Iemand teiken prostitute terwyl die see lyke uitspoeg.
Watch KykNET & Kie HD's complete programming lineup today. Get accurate showtimes, episode details, and never miss your favorite shows.
All schedules display your local time: 8:28 AM (8:28 AMzone). Programming updates continuously for maximum accuracy.