KykNET HD tv schedule image

KykNET HD

Timezone: UTC (UTC+00:00) (auto-detected)
Current time: 1:45 AM, Jun 28, 2025
Display times:
12:00 AM - 12:30 AM

Suidooster

30 min {}

'S11/E63'. Reggie en Frankie kan hulself skop oor hulle besluite. Rhafiek en Kaashifa kuier noodgedwonge saam, terwyl Bridgette sukkel om dit wat Zoe vir haar van Nazeem vertel het te verwerk.

12:30 AM - 1:00 AM

Reënboogrant

30 min {}

'S1/E24'. Die Brink-gesin wag angstig op die uitslae van rugmurgskenker-toetse, terwyl Henk en Maryna 'n geskikte skool vir 'Anderkant die Reënboog' se jong akteur soek. Lizane help vir Bongi.

1:00 AM - 1:30 AM

eNuus

30 min {}

'S16/E89'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.

1:30 AM - 2:00 AM

Binnelanders

30 min {}

'S15/E20'. Rian en Amor begin mekaar se geselskap al meer geniet. Mercia en Francie is op soek na 'n wegsteekplek vir hulle geld, en Ivanka daag by Binneland op.

2:00 AM - 3:00 AM

Toks & Tjops

60 min {}

'S15/E6'. 'n Informele kletsprogram waar Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na die jongste rugbygebeure kyk. Ons gaan elke week lekker braai, sing en rugby.

3:00 AM - 4:00 AM

Die Brug

60 min {}

'S2/E8'. Een van die spanne bereik die halfpad merk. Saam met die mylpaal kom 'n geleentheid vir die Houthuise om saam te kuier. Nie almal is gelukkig om met die 'vyand' uit te hang nie.

4:00 AM - 4:30 AM

Leef Jou Reis

30 min {}

'S13/E12'. Die Agafay is 'n klipwoestyn net buite Marrakesh. Ons kuier by die Berber-mense en geniet 'n kameel safari deur die woestyn. Saans word die tradisionele instrumente uitgehaal en musiek gemaak.

4:30 AM - 5:00 AM

Met 'n Huppel In Die Stap

30 min {}

'S18/E13'. In die laaste episode van die seisoen, ontmoet ons die inwoners van die Boland wat op verskillende maniere hulle gewig in hul omgewing ingooi.

5:00 AM - 5:30 AM

Suidooster

30 min {}

'S11/E63'. Reggie en Frankie kan hulself skop oor hulle besluite. Rhafiek en Kaashifa kuier noodgedwonge saam, terwyl Bridgette sukkel om dit wat Zoe vir haar van Nazeem vertel het te verwerk.

5:30 AM - 12:00 AM

Binnelanders

1110 min {}

'S15/E20'. Rian en Amor begin mekaar se geselskap al meer geniet. Mercia en Francie is op soek na 'n wegsteekplek vir hulle geld, en Ivanka daag by Binneland op.

Related Channels

View All Channels

KykNET HD TV Schedule

Watch KykNET HD's complete programming lineup today. Get accurate showtimes, episode details, and never miss your favorite shows.

All schedules display your local time: 1:45 AM (1:45 AMzone). Programming updates continuously for maximum accuracy.

Using the TV Schedule

KykNET HD Schedule FAQ